Jou Rivieroewer
Ontsnap na Oranjeville
Welkom by Die Herberg Hotel, ’n rustige wegbreekplek geleë op die oewer van die Wilgerrivier waar dit die Vaal ontmoet, of jy nou op soek is na ’n stil ontspanning, ’n romantiese wegbreek, of ’n plek om spesiale oomblikke te vier, ons hotel bied die perfekte kombinasie van gemak, sjarme en egte Vrystaatse gasvryheid.
Geniet pragtige rivieruitsigte, gemaklike akkommodasie en warm diens wat jou van die eerste oomblik af laat tuis voel.

Bespreek jou funksie
Kom ons wees jou gasheer.
Troues & Feesvieringe
‘n Romantiese rivieroewer-omgewing vir die mooiste oomblikke van jou lewe.
Funksies & Optredes
Vanaf verjaarsdae tot lewendige musiek elke geleentheid skitter hier.
Konferensies & Vergaderings
’n Toegewydde konferensiekamer en spesiaal saamgestelde pakkette vir sakebyeenkomste.
Ons Spyskaart
Smaaksensasies by die Rivier
Herberg Ontbyt – R110
’n Plaaslike gunsteling!
2 gebraai eiers, 2 repies spek, geroosterde tamatie, boerewors, ’n hashbrown, en ’n sny roosterbrood.
Die perfekte begin vir jou dag in ware Vrystaat-styl.
Krakerig Hoender Schnitzel – R145
Vlamgebraaide varkribbetjies – R180
Sappige 400g varkribbetjies, perfek gebraaide in ons kenmerkende BBQ-marinade, bedien saam met chips, mash of groente.
Ons topverkoper en ’n moet-probeer!!
Malva Poeding – R65
Eg Suid-Afrikaanse lekkerny, warm voorgesit met vanielje roomys en romerige vla.
Want geen maaltyd is volledig sonder ’n bietjie nostalgie nie.