Kontak Die Herberg Hotel

Waar

gasvryheid en warmte saamvloei.

Ons kan nie wag om jou by Die Herberg Hotel te ontvang nie.

Ons Missie

Ons streef daarna om elke gas tuis te laat voel deur opregte Vrystaatse gasvryheid en hartlike diens te bied.

Kontak Ons

Oranjeville, South Africa, 1995

+27 69 264 2809

inligting@herberghotel.co.za